Louisa May Alcott

Louisa May Alcott
Gebore(1832-11-29)29 November 1832
Sterf21 Maart 2013 (op 124)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer
Bekend virLittle Women
Handtekening

Louisa May Alcott (29 November 18326 Maart 1888) was 'n Amerikaanse skrywer van romans en gedigte wat die grootste roem verwerf het vir haar roman Little Women (1868), asook hierdie boek se twee opvolger-romans Little Men (1871) en Jo's Boys (1886).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy